Login    
Skip Navigation Links

Click here for the English version of this web

'n Web vir u skool, kerk, klub, besigheid of dorpskoerant! 

'n Nuusweb is die ideale manier om inligting oor u organisasie vars en doeltreffend op die internet beskikbaar te stel.  

Inligting word eenvoudig en logies geklassifiseer en inhoud kan maklik deur uself verander en in stand gehou word.

Die web-struktuur is spesiaal so opgestel dat dit maklik is om te gebruik.  Skakels na alle inligting word deurlopend op die skerm vertoon, om dit maklik bereikbaar te maak.

Die voorkoms van 'n nuusweb word so ontwerp dat dit by die karakter en doelwitte van u organisasie aanpas.  Ons kan gebruik maak van grafiese materiaal wat u reeds in u bemarking gebruik om onkoste te beperk.

In 'n nuusweb plaas  ons die klem daarop om inligting doeltreffend te kommunikeer.  Dit word hoofsaaklik d.m.v goed gestruktureerde teks gedoen, maar waar nodig gebruik ons grafika en animasie om die boodskap van die teks te ondersteun, sonder om oorweldigend te wees.

Logo 
Poll 
Links 
GalleryList 
CalendarList 
Contact 
SideShow 

Tuis

Web : nuusweb.com